Video word gelaai
Transkripsie
Afrikaans
Mag God julle seen en bewaar.
Aan my is all mag gegee,
in die Hemel en op die aarde.
Gaan dan na al die nasies toe,
en maak die mense my dissiepels,
doop hulle in die naam van die Vader,
en die Seun,
en die Heilgie Gees.
En leer hulle om alles te onderhou wat ek julle beveel het.
En onthou,
ek is by julle,
al die dae,
tot die voleindiging van die wereld.