Aflewering
5. Savior, Lord, and Friend
2 min.FHD
5 van 10Knipsel 5 van 10New Believer Course · 10 hoofstukke
5. Savior, Lord, and Friend
When we receive God’s forgiveness, how does our relationship with Jesus change? Description: When we turn to God and away from evil He becomes our life and renews our mind.
VraeVerwante vrae
Vra jouneBybel-aanhalings
DeelJohn 15:13
Greater love has no one than this, that he lay down his life for his friends.
Berean Standard Bible
Public Domain
Lees meer...Transkripsie
Afrikaans
Wanneer ons God se vergifnis ontvang,
hoe verander ons verhouding met Jesus?
Amal het gefaal om ’n rein lewe te leef. Ons weet dus dat ons van God afhanklik is vir alles.
En soos Hy ons beide vergifnis en ’n nuwe lewe gee, word God ons Redder.
Deur ons te bekragtig om daardie nuwe lewe te leef, word Hy ons Here.
’n Heer is iemand wat sy onderdane lei en raadgee, en hulle volg en gehoorsaam.
Hy beskerm sy diensknegte, en bied aan hulle alles wat hulle benodig om te groei, en Hom te dien.
Maar Hy is nie net ons Here nie.
Hy wil ook ons naaste vriend wees.
Voor Jesus gesterf het, het Hy eintlik sy volgelinge vriende genoem.
Toe Hy na die lewe teruggekeer het, was die eerste ding wat Hy gedoen het om ’n maaltyd met sy vriende te deel.
Hy het hulle die wonde in sy hande
en sy gewys.
Om te demonstreer dat hy gesterf het en weer opgetsaan het omdat Hy hulle liefgehad het, en vir altyd by hulle te wees.
En elke dag is Hy by ons,
Vergewe, lei en versterk,
En behoed ons van elke vyand,
Insluitend die boosheid wat steeds in ons is.
As ons Redder, Heer en ook
As ons vriend.