Aflewering
9. Prayer
1 min.FHD
New Believer Course·9 van 10Knipsel 9 van 10
9. Prayer
Jesus modeled a simple example of this in what’s called “the Lord’s Prayer,” in Matthew 6:9-13. This prayer was an answer to one of his friends asking how to pray.
VraeVerwante vrae
Vra jouneBybel-aanhalings
DeelPhilippians 4:6
Be anxious for nothing, but in everything, by prayer and petition, with thanksgiving, present your requests to God.
Berean Standard Bible
Public Domain
Lees meer...Transkripsie
Afrikaans
Hoe ontwikkel ons ’n verhouding met die God van die heelal?
Verhouding word baseer op ons vermoë om met mekaar te praat.
En gebed is die manier waarop ons ’n innige gesprek met God het.
Jesus sê as ons vrylik met Hom praat
en Hom met ons hele hart soek,
Sal Hy ons antwoord deur die Heilige Gees wat Hy binne ons plaas,
om met ons harte te kommunikeer.
Dan, terwyl ons tot Hom bid, kan ons voel as ons harte Hom vreugde gee,
of agterkom as ons Hom bedroef het.
Want sy hoop is dat ons ’n werklike, intieme verhouding met Hom ondervind
sodat ons in die goedheid en vryheid kan lewe wat Hy ons dag na dag bied.
Sonder gebed, groei ons weg van Hom af.
Maar soos ons nader aan Jesus groei deur met Hom te praat,
groei ons om Hom meer lief te hê.
En hoe meer ons Hom liefhet, hoe meer word ons lief waarvoor Hy lief is,
en om te verwerp wat ons verhouding skaad.