New Believer Course·2 van 10

2. The Blood of Jesus

Forgiveness and life is only possible when pure blood is shed. That is why Jesus, the only truly pure man, willingly chose to die for us.

Vra joune

Bybel-aanhalings

Deel
John 3:16

For God so loved the world that He gave His one and only Son, that everyone who believes in Him shall not perish but have eternal life.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Gratis hulpbronne

Wil jy die Bybel dieper verstaan?

Sluit by ons Bybelstudie aan

Transkripsie

Afrikaans
Wat is dit oor Jesus se bloed dat net dit alleen die ewige lewe kan bied? God het ons gesê dat ons hele lewe in ons bloed was En Hy het ons gewaarsku as ons onge-hoorsaam aan Hom is, sou ons sterf. Maar ons het nogtans dit gedoen. Ons het desperaat probeer verander wat binne ons is, maar kon nie. Dus het boosheid versprei, en beheer oor ons geneem. Geweld het tot meer geweld gelei. Boosheid het tot meer boosheid gelei. Toe God ons gesien het, het die onreg en geweld Hom kwaad gemaak, en sy hart gebreek. Dus het Hy belowe dat daar eendag iemand spesiaal sou kom wat alles sou regmaak. Sommige mense het ’n magtige koning verwag. Baie het gewonder of Hy al die bose mense sou doodmaak. In plaas hiervan, het God uit liefde Homself as ’n hulpelose baba gestuur. Hy het gegroei en gelewe, langs ons, om in ons plek te sterf, om deur ons doodgemaak te word. Want slegs die bloed van ’n suiwer en onskuldige man hou die ewige lewe wat ons boosheid kan wegwas. As ons Hom vertrou deur aan Hom ons lewens te gee, soos Hy ons Syne gegee het, vervang die lewe in sy bloed ons s'n en bevry ons van ons eie boosheid. Dan kan ons vir ewig die lewe saam met Hom geniet.
JesusFilm