New Believer Course·8 van 10

8. The Bible

The Bible is called the Word of God because it is God’s way of explaining who he is, who we are, where we came from, and why we exist.

Vra joune

Bybel-aanhalings

Deel
Psalm 119:105

Your word is a lamp to my feet and a light to my path.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Gratis hulpbronne

Wil jy die Bybel dieper verstaan?

Sluit by ons Bybelstudie aan

Transkripsie

Afrikaans
Hoe begin ons die God van die heelal verstaan? In die begin, toe God die eerste mense gemaak het, en hulle in ’n pragtige tuin geplaas het, het Hy saam met hulle gewandel, en hulle persoonlik geleer. Tot hulle bose besluite hulle van sy liefde en teenwoordigheid geskei het. Mense was egter nie sonder hoop nie. Want regdeur die geskiedenis, het God aanhou praat met diegene wat Hom liefgehad en gedien het, en met tye, het Hy hulle beveel om dit wat Hy hulle geleer het neer te skryf en te bewaar. Hierdie geskrifte is in ’n versameling van 66 boeke opgeneem, wat die Bybel genoem word. Deur die lees van die boeke van die Bybel, begin ons verstaan wie God is, en wat Hy belowe het. Ook waar ons vandaan kom, wie ons is, en wat ons doel is. Want slegs deur die lewenslange leiding van die Bybel kan ons groei om Hom te ken en vryheid en lewe te vind wat nooit sal eindig nie.
JesusFilm