Video word gelaai
Transkripsie
Afrikaans
Waarom eet en drink julle saam met tollenaars en sondaars?
Die wat gesond is,
het nie ’n dokter nodig nie,
maar slegs die wat siek is.
Ek het nie gekom om goeie mense op te roep tot bekering nie,
maar sondaars.