JESUS·5 van 61

The Devil Tempts Jesus

After Jesus has been baptized, He's led by the Spirit into the desert. He spends 40 days there, constantly tempted by the devil. All that time, he eats nothing. The devil tries to tempt Jesus, but Jesus answers using Scripture, resisting him.

Vra joune

Bybel-aanhalings

Deel
Luke 4:1-13

Then Jesus, full of the Holy Spirit, returned from the Jordan and was led by the Spirit into the wilderness, where for forty days He was tempted by the devil. He ate nothing during those days, and when they had ended, He was hungry. The devil said to Him, “If You are the Son of God, tell this stone to become bread.” But Jesus answered, “It is written: ‘Man shall not live on bread alone.’” Then the devil led Him up to a high place and showed Him in an instant all the kingdoms of the world. “I will give You authority over all these kingdoms and all their glory,” he said. “For it has been relinquished to me, and I can give it to anyone I wish. So if You worship me, it will all be Yours.” But Jesus answered, “It is written: ‘Worship the Lord your God and serve Him only.’” Then the devil led Him to Jerusalem and set Him on the pinnacle of the temple. “If You are the Son of God,” he said, “throw Yourself down from here. For it is written: ‘He will command His angels concerning You to guard You carefully, and they will lift You up in their hands, so that You will not strike Your foot against a stone.’” But Jesus answered, “It also says, ‘Do not put the Lord your God to the test.’” When the devil had finished every temptation, he left Him until an opportune time.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Gratis hulpbronne

Wil jy die Bybel dieper verstaan?

Sluit by ons Bybelstudie aan

Transkripsie

Afrikaans
Toe Jesus met Sy werk begin het, was hy omtrent dertig jaar oud. Hy het vol van die Heilige Gees van die Jordaan afgekom en die Heilige Gees het hom na die woestyn gelei, waar hy veertig dae lank deur die Duiwel versoek was. Die hele tyd het hy niks geëet nie. Die Duiwel sê toe vir hom, As u die seun van God is, sê vir die klip, dit moet brood word. Daar staan geskryf, ’n mens leef nie net van brood alleen nie, maar van elke woord van God. Die duivel neem Hom toe na hoë plek en wys Hom al die koninkryke van die wereld. Aan u sal ek al hierdie mag en rykdom gee, want dit is aan my oorgegee en ek gee dit aan wie ek wil. Alles sal aan u behoort, as u my net sal aanbid. Daar staan geskryf, die Here jou God moet jy aanbid, en Hom alleen moet jy dien. Toe neem die Duiwel hom na Jerusalem toe en laat hom op die hoogste punt van die tempel staan. As u die seun van God is, spring hier af. Daar staan mos geskrywe, God sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm. Daar staan ook, hulle sal jou op hulle hande dra sodat jy nie jou voet in die teen ‘n klip sal stamp nie. Maar die skrif sê, Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie.
JesusFilm