Video word gelaai
Transkripsie
Afrikaans
Jesus het Jerusalem genader en toe hy die stad sien,
het Hy daaroor begin ween.
As jy vandag
tog wil insien wie vir jou vrede nodig is,
maar nou is jy blind daarvoor,
daar sal dae kom dat jou vyande
vestings teen jou sal opruk en jou omsingel en jou van alle kante beleer,
en binne die mure jou sal vernietig
vir jou en jou kinders.
Hulle sal in jou, nie een klip op ‘n ander laat bly nie,
omdat jy die betekenis van God se besoek aan jou nie besef het nie.