Video word gelaai
Transkripsie
Afrikaans
En hoe meer Jesus die geveinstheid van die skrifgeleerdes en die fariseers aangeval het,
hoe meer aangangers hy gekry en
en hoe veller het die teestand teen hom geword.
Terwyl Jesus in die tempel was,
sien hy ’n arm weduwee,
twee klein muntstukkies daar ingooi.
Kan jy nie meer gee nie?
Ek sê julle,
die arm weduwee het meer ingegooi as die ander,
want die ander het almal uit oorvloed gegee.
Maar sy het alles ingegooi wat sy gehad het om van te lewe.