JESUS·18 van 61

Parable of the Lamp

Jesus uses a torch to explain how his followers should live. No one covers the light or puts it under a bed. Instead, they put it in a place where people will see the light when they come in. He goes on to say that whatever is kept a secret will be brought into the open. And anything that's covered up will be found and brought into the light.

Vra joune

Bybel-aanhalings

Deel
Gratis hulpbronne

Wil jy die Bybel dieper verstaan?

Sluit by ons Bybelstudie aan

Transkripsie

Afrikaans
Niemand steek n lamp op en bedek dit dan nie, of sit dit onder die bed nie. inteendeel hy sit dit op n staander, sodat die mense wat binnekom die lig kan sien. Daar is niks geheim wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie. Pas op julle, en luister, want wie het, vir hom sal daar nog meer gegee word. Maar wie nie het nie, van hom sal ook wat hy dink dat hy het, weggevat word. Meneer, U Moeder en U broers staan hier buite. Hulle wil met U praat. My moeder en my broers is die wat na die woord van God luister en dit gehoorsaam.
JesusFilm