JESUS·17 van 61

Parable of the Sower and the Seed

The crowds press in on Jesus as He walks and teaches. He tells a parable of someone sowing seeds of grain in a field. The seed falls in a number of places, each representing something to the crowd. A disciple asks Jesus why He speaks in parables. Jesus explains the parable to the disciples. The seed that's scattered is the Word of God.

Vra joune

Bybel-aanhalings

Deel
Luke 8:4-15

While a large crowd was gathering and people were coming to Jesus from town after town, He told them this parable: “A farmer went out to sow his seed. And as he was sowing, some seed fell along the path, where it was trampled, and the birds of the air devoured it. Some fell on rocky ground, and when it came up, the seedlings withered because they had no moisture. Other seed fell among thorns, which grew up with it and choked the seedlings. Still other seed fell on good soil, where it sprang up and produced a crop — a hundredfold.” As Jesus said this, He called out, “He who has ears to hear, let him hear.” Then His disciples asked Him what this parable meant. He replied, “The knowledge of the mysteries of the kingdom of God has been given to you, but to others I speak in parables, so that, ‘though seeing, they may not see; though hearing, they may not understand.’ Now this is the meaning of the parable: The seed is the word of God. The seeds along the path are those who hear, but the devil comes and takes away the word from their hearts, so that they may not believe and be saved. The seeds on rocky ground are those who hear the word and receive it with joy, but they have no root. They believe for a season, but in the time of testing, they fall away. The seeds that fell among the thorns are those who hear, but as they go on their way, they are choked by the worries, riches, and pleasures of this life, and their fruit does not mature. But the seeds on good soil are those with a noble and good heart, who hear the word, cling to it, and by persevering produce a crop.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Gratis hulpbronne

Wil jy die Bybel dieper verstaan?

Sluit by ons Bybelstudie aan

Transkripsie

Afrikaans
n saaier het uitgegaan om saad te saai, terwyl hy dit saai het n deel op die pad geval, en dit was vertrap, en die voels het dit alles opgepik. ander het op ‘n klipbank geval dit het opgekom, maar het verdroog, want daar was nie geen vog was nie. ’n ander het in tussen die onkruid geval en die onkruid het saam met die plante gegroei end it verstik. ’n deel het in goeie grond geval en die saad het opgekom en gegroei en ‘n goeie oes gelewer. Meneer, waarom praat jy in gelykenisse, wanneer ons tussen mense is? Aan julle is die reg gegee om die geheime van die koninkryk van God te ken, maar ander mense hoor deur gelykenisse, sodat hulle kyk sonder om te sien en hoor sonder om te verstaan. Dit is wat die gelykenisse beteken. Die saad is die woord van God. Die saad wat op die pad val, staan vir die wat die woord hoor, maar dan kom die Duiwel en neem die boodskap uit hulle harte weg, sodat hulle nie tot geloof kan kom en gered word nie. Die saad wat op die klipbank val, dui op hulle wat die woord hoor en dit met blydskap aaneem, maar dit skiet nie wortel nie. Hulle glo vir ’n kort rukkie, maar as hulle geloof beproef word, gee hulle moed op. Die saad wat tussen die onkruid val, dui op die wat hoor, maar die sorge en rykdom en genietinge van die lewe verstik dit, maar dit lewer niks op nie. En die saad wat in goeie grond val, dui op die wat die boodskap met ‘n goeie en opregte hart hoor, en dit met volharding bewaar en vrug dra.
JesusFilm