JESUS·1 van 61

The Beginning

The story of Jesus fits within the larger story of the Judeo Christian tradition. The purpose of everything since creation has been to point to the life of Jesus. All of creation speaks of the majesty of God. As God created man and woman he intended them to live in peace with him forever. But because of their disobedience mankind was separated from God. But God still loved mankind so throughout the Scriptures God reveals his plan to save the world.

Vra joune

Bybel-aanhalings

Deel
Genesis 1:26-27

Then God said, “Let Us make man in Our image, after Our likeness, to rule over the fish of the sea and the birds of the air, over the livestock, and over all the earth itself and every creature that crawls upon it.” So God created man in His own image; in the image of God He created him; male and female He created them.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Genesis 3:7

And the eyes of both of them were opened, and they knew that they were naked; so they sewed together fig leaves and made coverings for themselves.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Genesis 3:22-24

Then the Lord God said, “Behold, the man has become like one of Us, knowing good and evil. And now, lest he reach out his hand and take also from the tree of life, and eat, and live forever...” Therefore the Lord God banished him from the Garden of Eden to work the ground from which he had been taken. So He drove out the man and stationed cherubim on the east side of the Garden of Eden, along with a whirling sword of flame to guard the way to the tree of life.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Genesis 22:1-18

Some time later God tested Abraham and said to him, “Abraham!” “Here I am,” he answered. “Take your son,” God said, “your only son Isaac, whom you love, and go to the land of Moriah. Offer him there as a burnt offering on one of the mountains, which I will show you.” So Abraham got up early the next morning, saddled his donkey, and took along two of his servants and his son Isaac. He split the wood for a burnt offering and set out for the place God had designated. On the third day Abraham looked up and saw the place in the distance. “Stay here with the donkey,” Abraham told his servants. “The boy and I will go over there to worship, and then we will return to you.” Abraham took the wood for the burnt offering and placed it on his son Isaac. He himself carried the fire and the sacrificial knife, and the two of them walked on together. Then Isaac said to his father Abraham, “My father!” “Here I am, my son,” he replied. “The fire and the wood are here,” said Isaac, “but where is the lamb for the burnt offering?” Abraham answered, “God Himself will provide the lamb for the burnt offering, my son.” And the two walked on together. When they arrived at the place God had designated, Abraham built the altar there and arranged the wood. He bound his son Isaac and placed him on the altar, atop the wood. Then Abraham reached out his hand and took the knife to slaughter his son. Just then the angel of the Lord called out to him from heaven, “Abraham, Abraham!” “Here I am,” he replied. “Do not lay a hand on the boy or do anything to him,” said the angel, “for now I know that you fear God, since you have not withheld your only son from me.” Then Abraham looked up and saw behind him a ram in a thicket, caught by its horns. So he went and took the ram and offered it as a burnt offering in place of his son. And Abraham called that place The Lord Will Provide. So to this day it is said, “On the mountain of the Lord it will be provided.” And the angel of the Lord called to Abraham from heaven a second time, saying, “By Myself I have sworn, declares the Lord, that because you have done this and have not withheld your only son, I will surely bless you, and I will multiply your descendants like the stars in the sky and the sand on the seashore. Your descendants will possess the gates of their enemies. And through your offspring all nations of the earth will be blessed, because you have obeyed My voice.”

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Psalm 19:1-2

For the choirmaster. A Psalm of David. The heavens declare the glory of God; the skies proclaim the work of His hands. Day after day they pour forth speech; night after night they reveal knowledge.

Berean Standard Bible

Public Domain

Lees meer...
Gratis hulpbronne

Wil jy die Bybel dieper verstaan?

Sluit by ons Bybelstudie aan

Transkripsie

Afrikaans
In die begin het God die aarde gemaak. Hy het die hemel en die aarde en alles daarin gemaak. As ons kyk na alles wat God gemaak het, is dit wonderlik. Alles wat God gemaak het, was goed. Alles openbaar, sy grootheid, goedheid en krag. God het al die verskillende soorte plante en al die soorte diere gemaak. Daarna het hy die eerste mens uit grond gevorm. Hy het die asem van die lewe in sy neus geblaas. Die eerste mens is Adam genoem. Toe het God ’n vrou gemaak om Adam se vrou en maat te wees. Sy is Eva genoem. God het man en vrou na sy beeld gemaak, so dat hy ‘n hegte verhouding met hulle kon geniet. Hy hulle het gelukkig saam met hom in ’n pragtige tuin genaamd Eden gelewe. Daar was geen lyding en geen dood nie. God het vir Adam gesê, Jy mag van die vrugte van al die bome eet behalwe van die spesifieke boom. As jy die vrugte van daardie boom eet, sal jy sterf. Maar op ’n dag het Satan die hoof van die duiwels Eva verlei. Sy eet toe van die vrugte van die verbode boom en haar man het ook geëet. Op daardie oomblik is hulle verhouding met God verbreek. God is heilig en sondaars kan nie in Sy teenwoordigheid lewe nie Dus het God Adam en Eva uit die tuin verban. Hulle het die straf verduur omdat hulle ongehoorsaam aan God was. Daarom het Adam en Eva en hulle nageslag almal gely onder die pyn en die dood Maar God het aangehou om mense lief te he. Hy het reeds ‘n weg voorberei, sodat hulle kon terugkeer om saam met hom te lewe. In die skrif wys God sy plan om die mens te red van die straf wat hulle verdien, sodat hulle vir altyd in gemeenskap met hom kan lewe. God het ’n deel van hierdie plan aan die profeet Abraham geopenbaar. Abraham het God vertrou en geëer. God het beloof om hom te seen en om al die nasies deur hom te seen. Hy het hom ’n baie groot nageslag beloof, so baie soos die sandkorrels op die strand en die sterre in die hemel. Abraham het God geglo, omdat hy geglo het, Het God hom as regverdig verklaar en hom die reg gegee om as vriend van God genoem te word. op n dag het God vir Abraham getoets om te sien of hy God vertrou en Sy wette kon gehoorsaam. Hy het vir Abraham beveel om sy seun te offer. Abraham het geweet dat God met hierdie enigste seun van hom vir hom ’n groot nageslag sou gee, tog het hy God vertrou en Hom gehoorsaam. Daarom het hy gereed gemaak om sy seun as offer vir God dood te maak. Abraham het sy mes opgetel, maar God het gesê, Abraham, Moet nie die kind seermaak nie, ek weet dat jy my vrees en gewillig is om my te gehoorsaam. toe sien Abraham ‘n ram daar naby, sy horings het in ‘n bos vasgesit. toe neem Abraham die ram wat God voorsien het en offer dit in plaas van sy seun. Toe God het ‘n ram as offer voorsien om te sterf in die plek van Abraham se seun, So het God Sy groot liefde aan die mens bewys. Sy liefde is soos die liefde van ’n goeie vader vir sy seun. Hy het ook sy plan geopenbaar om ’n finale offer te voorsien om in die plek van die mens se sonde te sterf. lank gelede het God aan die profete geopenbaar dat Hy n sondelose mens sou stuur om as n finale offer, in die plek van Abraham se nageslag te sterf. om alle sonde en skande weg te neem. Sy offer sou die wegbaan vir elkeen wat in Hom glo, om virewig in n gemeenskap met God te kan lewe. Die profete het hierdie persoon die Messias genoem. Hulle het voorspel dat God die Messias sou stuur, om hulle Koning te wees en verewig in God se naam oor hulle te regeer. Baie eeue voor hy gekom het, het die profete gepraat oor die dinge wat die Messias sou doen en die dinge wat met hom sou gebeur. Die profeet David het gesê dat God aan hom die Messias sou bekendmaak, Jy is my seun. Nie deur n mens verwek nie, maar deur die gees. Die titel Seun van God beskryf die Messias se hegte verhouding met God en sy rol as verlosser en koning. Die profet Jesaja het gesê, ‘n maagd sal swanger raak en ‘n seun baar. Hierdie kind is die ewige woord van God wat God deur n maagd gestuur het om as n mens gebore te word en, om God aan die mensdom te openbaar. Die profete het ook geskryf dat die Messias in Bethleem gebore sal word. Hulle het vooruit vertel van sy aankoms in Jerusalem as sy hulle Koning En dat ‘n vriend van hom, hom vir dertig stukke silwer sal verloen. Die profete het gesê dat die Messias sy lewe sal opoffer, maar dat God om op die derde dag uit die dood sal opwek. Die profete het die Messias die seun van die mens genoem en gese dat hy weer op die wolke na God sal terugkeer en dat God hom verewig alle maag oor al die nasies sal gee. 2000 jaar gelede het ’n besonderse mens hier op aarde geleef. Sy naam was Jesus. toe die mense die dinge gesien het wat hy gedoen het, het hulle vir mekaar gevra, is hy die Messias? Vervul die lewe van Jesus dit wat die profete oor die Messias gesê het? Hierdie film wys vir ons wie Jesus is en party van die dinge wat hy gesê en gedoen het, soos dit in die skrif opgeskryf is. In hierdie film speel ’n man die rol van Jezus. Niemand is dit waardig nie, maar die film is gemaak sodat mense kan weet en leer van die lewe van Jesus en so die seeninge kan ontvang wat God beloof het.
JesusFilm