Video word gelaai
Transkripsie
Afrikaans
Jesus was tussen twee rowers gekruisig,
en so het dit wat God se profete honderde jare tevore geprofiteer het,
in vervulling gegaan.
Dit is nie somar ‘n gewone kledingstuk nie.
Hey los, los dit!
Moenie dit skeur nie!
ek se julle wat,
kom ons speel daarvoor.